Ons as Afrikaanssprekendes praat nie daaroor nie. Dit gebeur mos nie onder óns mense nie. Die realiteit is egter dat meisies in Afrikaanse skole tot 55 dae per jaar skool mis omdat hulle nie sanitêre ...
‘n Onderwyser is in hegtenis geneem nadat hy glo ‘n leerder met ’n metaalpyp pakslae gegee het. Volgens die kind, Allisandro Phillips (11), was daar twee meisies wat gedurende pouse baklei het. Hy en ...