MODDER EN BLOED: Dié nuwe film se temalied het onlangs landswyd op radiostasies begin speel. REGISSEUR, skrywer en vervaardiger, Sean Else, en sy musiekvennoot, Johan Vorster, het weereens kragte ...
Die hoofrol wat Bok van Blerk in Leading Lady speel, is waarskynlik sy beste fliekvertoning nóg. Daar is groot opgewondenheid oor dié nuwe fliek uit die pen van Henk Pretorius (van Bakgat-faam). Dit ...
Bok van Blerk is ’n besige man met ’n paar opwindende wegholmaande agter hom. Hy werk tans aan sy derde fliek van die jaar en sy vierde CD, wat ’n paar weke gelede uitgereik is, verkoop boonop goed.