Daar was nog altyd baie vals nuus op sosiale media vesprei, maar met die huidige Covid-19 pandemie is dit nou belangriker as ooit om te weet wat is waar en wat is vals. Daar is ‘n paar punte wat kan ...
Moenie net die opskrif lees nie. Maak seker dat die nuus deur ‘n erkende uitgewer (koerant/kanaal/tydskrif) wat betroubaar is gedeel word. Erkende uitgewers word deur die Ombudsman gereguleer. Kyk ook ...