Willem Pretorius (SAWV Veteramne Eenheid Suikerbos se Projek Dwergvalk) maak leerders by Luckhoff Skool touwys oor die gebruik van 'n slingervel. Suid-Afrikaanse Weermagvereniging Veterane, Eenheid ...
Ons as Afrikaanssprekendes praat nie daaroor nie. Dit gebeur mos nie onder óns mense nie. Die realiteit is egter dat meisies in Afrikaanse skole tot 55 dae per jaar skool mis omdat hulle nie sanitêre ...
HULPBRONMAATSKAPPYE is gewoonlik die eerstes wat in ’n land belê ná ’n oorlog of bewindsverandering, maar die land se burgers put dikwels maar bitter min voordele uit dié beleggings. ’n Sprekende ...