’n Verbruikerstudie-onderwyser sit agter die treffende goudgeel rok van die meisie wat vanjaar die ...
Die pas verwyderde DA-minister, dr. Dion George, het ’n klag teen sy partyleier, die landbouminister John Steenhuisen, by die DA ingedien oor die misbruik van ’n kredietkaart wat vir die partyleier be ...
Die Springbokke kan teen Wallis sonder ’n paar staatmakers uitdraf. SA Rugby en die plaaslike franchises kon egter tot ’n vergelyk kom oor die beskikbaarheid van VRK-spelers.
Die Springbokke se lang wag vir ’n oorwinning in die Aviva-stadion is eindelik verby nadat hulle Ierland Saterdagaand daar met 24-13 geklop het.
Tannie Manda, die berugte cougar wat 15 jaar gelede haar bloedjong Blou Bul-minnaar wou laat vermoor, is in ’n nuwe drama met ’n nuwe kêrel gewikkel.
Siya Kolisi, kaptein van die Bokke, sê dit was ondanks al die kaarte wat rondgevlieg het nie vir hom ’n warboel op die veld teen die Iere in Dublin nie.
Heinrich Klaasen het in sy eerste twee wedstryde in die T20-Uitdaagreeks 50-talle vir die Titans aangeteken. Hy gebruik die reeks as voorbereiding vir die SA20.
Die vierde Afrikaner is ’n nuwe geslag wat nie meer in enige van die ou, bekende kampe pas nie, skryf Daniël Eloff.
’n Jaar voordat Suid-Afrikaners hul kruisies in die munisipale verkiesing moet trek, wys ’n nuwe gesaghebbende meningspeiling dat die DA nou net vyf persentasiepunte agter die ANC is wat nasionale ste ...
Die haat van joernaliste soos Adriaan Basson jeens Donald Trump verblind hulle vir die ware stryd wat in die land gevoer moet word, skryf Flip Buys.
Ondanks heelwat modernisering ’n paar jaar gelede (en ’n vreesaanjaende instapstort) bly Madeleine Barnard steeds lief vir haar ou gunsteling-hotel.
“Ek het nog geen oortuigende getuienis gesien van volksmoord en veral van die uitwissing van Afrikaners nie. Maar dit sou onsinnig wees om te dink dat ras nie soms ’n rol kan speel in geweldsmisdaad n ...